© 2005 by Elfriede Dreyer

March 22, 2018

December 14, 2017

December 14, 2017

Please reload

Recent Posts

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Featured Posts

CAP at the KKNK 2018

March 22, 2018

The CAP collective will be at the Klein Karoo Nasionale Kunstefees from 29 March to 4 April 2018. Fire dance deals with the Great Fire of 7 to 12 June 2017 when large-scale fires hit the Garden Route – and especially Knysna. More than a 1000 buildings, houses and informal homes were destroyed and people died.  Being the biggest fire disaster to hit the area since 1869, the furious and tsunami-like Great Fire left  behind inmeasurable pain, loss and a landscape of destruction. Yet, the Great Fire should also be considered in die bigger perspective of global warming and fire ecology: in certain ecosystems fire is a systemic process that makes an essential contribution to habitat renewal, as with the Cape fynbos that needs fire to germinate, establish and reproduce. The exhibition entails artworks of artists that belong to the CAP (Contemporary Art Practice) art collective; hail from the Garden Route area; ...

 

and experienced the fire in direct or indirect way through the destruction of homes, the angst of looming destruction and evacuation, or the trauma of friends and family that were hit and suffered losses. The artworks deal with emotions and experiences associated with the event, but some also comment on the cycle of life and death in nature and in people’s lives. The CAP artists work under mentorship of Prof Elfriede Dreyer, who is also the curator of this exhibition.

Artists: | Alta Botha | Caro Fine | Carol  Sachs | Denise Woodgate | Donné Rundle | Elfriede Dreyer | Ingrid Coerlin | Janet Holding | Mariétta van Rooyen | Mary-Jane Morris | Mieke Machiels | Rosa Snyman Wessels | Terry Zoeller |

.....

 

Vuurdans handel met die Groot Vuur van 7 tot 12 Junie 2017 toe grootskaalse brande die Tuinroete – en veral Knysna - getref het. Meer as ‘n 1000 geboue, huise en informele wonings is vernietig en mense het gesterf. As die grootste vuurramp wat die omgewing sedert 1869 getref het, het die verwoede en tsunami-agtige Groot Vuur onmeetlike pyn, verlies en ‘n landskap van verwoesting agtergelaat. Tog moet die Groot Vuur noodwendig ook in die groter perspektief van aardverwarming en vuurekologie beskou word: in sekere ekosisteme is vuur ‘n sistemiese proses wat ‘n noodsaaklike bydrae lewer tot habitat hernuwing, soos met die Kaapse fynbos wat vuur nodig het om te ontkiem, te vestig en te reproduseer. Die uitstalling behels kunswerke van kunstenaars wat deel is van die CAP (Contemporary Art Practice) kunste kollektief; wat van die Tuinroete omgewing kom; en wat op direkte of indirekte wyse almal die brand ervaar het: deur wonings wat verwoes is, die angs van dreigende verwoesting en ontruiming, of die trauma van vriende en familie wat getref is en verliese gely het. Die kunswerke handel met die emosies en ervarings wat met die gebeurtenis gepaard gegaan het, maar van die werk lewer ook kommentaar op die siklus van lewe en dood in die natuur en in mense se lewens. Die CAP kunstenaars werk onder mentorskap van Prof Elfriede Dreyer, wat ook die kurator van hierdie uitstalling is.

Kunstenaars: | Alta Botha | Caro Fine | Carol  Sachs | Denise Woodgate | Donné Rundle | Elfriede Dreyer | Ingrid Coerlin | Janet Holding | Mariétta van Rooyen | Mary-Jane Morris | Mieke Machiels | Rosa Snyman Wessels | Terry Zoeller |

 

...

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square